Tuesday, February 01, 2005

Waar kom die Van Blerks vandaan?

Ons stamvader Nicolaas van Blerk het uit Nederland na Suid Afrika gekom in 1739. Die Van Blerk van beteken eintlik dat ons van die dorpie Blerick afkom. En so is dit dan ook dat onse stamvader van Venlo nie v^er van Blerick af gekom het. Vir die wat nie Nederland ken nie, Venlo (en Blerick) l^e so daar in die Suid Ooste hoekie van Nederland waar die grootpad na Duitsland toe gaan (sien http://www.venlo.nl/).

2 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Hallo Gawie, ek is Magda Kinnear ( Nooiensvan is van Blerk) My pa se naam is James van Blerk en hy woon in Benoni, maar ek is getroud en woon al vir 24 jaar in Durban. Ek het twee susters waarvan een in Pretoria bly en die ander in Benoni. Ek vind jou webblad baie interessant. baie oulik. jy kan my email na magdakinnear@absamail.co.za
groetnis

8:27 pm  
Anonymous Anonymous said...

HELLO, EK IS OOK N VAN BLERK, EK HET GELEES DAT U SĂȘ ONS ONTSTAAN UIT NEDERLAND, MAAR EK HET UIT GEVIND DAT EK VAN 'N FRAANSE KONINKRYK AF KOM. IS DIT MOONTLIK? EN WAAR KOM DIE VAN BLERCK'S VANDAAN?

1:21 am  

Post a Comment

<< Home