Ek wonder altyd wat kan 'n mens nog doen in sagteware wat mense se lewens sal beter maak. Wel hier is iets van Microsoft ... en sover nog verniet. Spring nou in en download terwyl dit nog in beta is, En O, ja moenie eens probeer as jy nie vir jou windows betaal het nie.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home