Hierdie foto wys hoe ver die water terug getrek het by Struisbaai se hawe op die oggend van 27 Desember 2004. (Waarskynlik as gevolg van die Tsunami in die Indiese oseaan).
hallo aan die Van Blerks ek woon in england en wou graag fotos sien van struisbaai en die tsunami se effek daar. die enigste fotos wat ek op die net kon vind was in julle fotos album.(google search) ongelooflik, die effek van die brander. groete Fransette Swanepoel
2 Comments:
hallo aan die Van Blerks
ek woon in england en wou graag fotos sien van struisbaai en die tsunami se effek daar. die enigste fotos wat ek op die net kon vind was in julle fotos album.(google search)
ongelooflik, die effek van die brander.
groete
Fransette Swanepoel
Was by stuisbaai die desember van tsunami, was ongelooflike ondervinding.. om dit te sien.
Post a Comment
<< Home