Thursday, December 30, 2004
Monday, December 27, 2004
Sunday, December 26, 2004
Saturday, December 25, 2004
Thursday, December 23, 2004
Thursday, December 16, 2004
Advertensies
Wat is Adds by Google ... Wel dis maar net Google (DIE Google) wat kyk of daar iemand in die wereld is wat bereid is om my 'n klien fooitjie te betaal as jy hulle website besoek. Die inhoud van die advertensies word deur Google bepaal en behoort relevant the wees to die artikels in die Blogger. Tensy hulle niks het wat pas nie, dan wys hulle maar een of ander liefdadigheids organisasie se advertensie. Onthou ook dat ek die Blog in Afrikaans doen so daar is nie veel vir Google om mee te werk nie.
Sunday, December 12, 2004
Miami - Suid Strand
Veronderstel om winter te wees. Dis Saterdag middag en ek het bietjie af tyd. Voel net snaaks om nie die son se strale te voel nie. Ek is seker hierdie gat in die osoonlaag maak ons ouens in die Suidelike Halfrond lekker gaar. Ekgeval hier in Miami kon ek meer as 3 ure sonder hemp sit sonder enige probleme.