Thursday, October 07, 2004

Kalahari Leeu in Waterverf


Kalahari Leeu. Self die foto geneem ... Rekenaar het die waterverf efek gegee. Ek moet s^e ek dink dis nie 'n slegte skildery nie. Posted by Hello

2 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Baie Mooi
Lekker bly
Lelanie

4:06 pm  
Blogger Gawie van Blerk said...

Hallo Lelanie

Was jy op 'n stadium 'n Van Blerk, want ek dink dan is ons dalk niggie en nefie. Laat weet en stuur sommer jou email adres.

4:59 pm  

Post a Comment

<< Home