Friday, October 22, 2004

Pilansberg

Maria en die kinders het my Pilansberg toe geneem vir my verjaardag. Hier is die swembad by die kamp. Almal het dit vreeslik geniet. Posted by Hello

Pilansberg

Witrenosters in modderbad. Posted by Hello

Thursday, October 07, 2004

Kalahari Leeu in Waterverf


Kalahari Leeu. Self die foto geneem ... Rekenaar het die waterverf efek gegee. Ek moet s^e ek dink dis nie 'n slegte skildery nie. Posted by Hello